Kandidaatprokureur benodig vir Grimbeek van Rooyen & Vennote Ing

GRIMBEEK VAN ROOYEN & VENNOTE ING, ’n medium grootte firma in Kroonstad, het ’n pos beskikbaar vir ’n KANDIDAATPROKUREUR om so spoedig moontlik, of Januarie 2019, diens te begin. Vereistes sluit in: Afrikaanssprekend, bestuurderslisensie, verskyningsbevoegdheid. CVs kan gestuur word na litigation@grim.co.za

Contact Details

Contact: Grimbeek van Rooyen & Vennote Ing

Contact Kandidaatprokureur benodig vir Grimbeek van Rooyen & Vennote Ing



Loading...